-
Your Journey
Doula Dienste bied aan
Mamma & “Ek word Mamma” Byeenkoms @ AGS Royldene Huis van Restourasie
Datum: 22 Oktober 2016
Tyd: 09:00-11:00
Plek: AGS Royldene Huis van Restourasie
Koste: R70
Gas Sprekers:
* Yolande Maritz Vroedvrou @ You & Me – Bloemfontein *
• Watergeboortes & VBAC’s (Vaginale geboorte na Keiser)
• Dra jou baba
• Verlengde koord klampering
* Amanda Loots – Your Journey Doula *
• Die rol van ‘n Doula in die gemeenskap
* Estelle Gouws – R. Jacobs & E. Gouws Chiropraktisyns *
• Alternatiewe behandeling tydens swangerskap en baba koliek
Ligte verversings sal bedien word.
Baba Produk Uitstallings.
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=25030
-
-