Profile
Profile
Photos
Map
Reviews
  •  
    Lollos 9 Mallemeule @ Taberna Dei Diamantstad Kerk
     
    Datum: Woensdag, 26 April 2017
    Tyd: 18:00
    Plek: Taberna Dei Diamantstad Kerk
    Kaartjies: R80pp
     
    Bring die kleinspan vir die SPLINTERNUWE LOLLOS 9 – MALLEMEULE vertoning IN KIMBERLEY.
     
    Dit vind plaas Woensdag, 26 April om 18:00 by Taberna Dei Diamantstad se ouditorium. Om te bespreek, stuur ‘n epos met jou naam, van, kontak nr & hoeveel kaartjies vir Kimberley na admin@kindervermaak.co.za. Kaartjies R80pp.
     
    In oudergewoonte is die vertoning propvol energieke liedjies en snaakse grappies en die gehoor kan verwag om saam met ou bekende Lollos-liedjies te dans sowel as om saam opgewonde te raak oor vars nuwe treffers soos Willa die Gorilla, Woep Wap, en Babbel Babbel. Hierdie keer is Lollos en Lettie albei karaktertjies binne-in hul eie videospeletjie en hulle moet op elke vlak ’n belangrike lewensbesluit maak wat sal bepaal wie die speletjie wen op die ou end. Lollos, Lettie, Disco en Karla werk hard saam om die eindpunt te haal.
     

  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order