Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
  • Datum: Vrydag, 26 April 2019
    Tyd: 18:00
    Plek: Hoërskool Diamantveld
    Kostes: R80
     
    Hierdie kleurvolle vertoning fokus op die interaktiewe vaslegging van lekker lessies wat Lollos en Lettie al geleer het. Deur middel van opgewekte musiek en energieke danspassies maak Lollos en Lettie dit maklik vir die maatjies om saam te leer, saam te lag en uitbundig saam te dans.
     
    Sien uit na treffers soos Tandeborsel, Babbelbekkie, Die Vriendelike Dokter en Veiligheidsgordel om saam slimmer te word – en natuurlik ook ‘n lekker dosis immergroen Lollos-bekendes wat almal se boudjies sal laat wikkel!
     
    26 April by Hoërskool Diamantveld 18:00
    Kaartjies beskikbaar by Stokkiesdraai / 084 404 2547 / lollosbesprekings@gmail.com
     
    Hier is solank een van liedjies wat gedurende die vertoning gaan speel!
     

  • Credit Cards Accepted: -
    Smoking: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order