Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
  • Datum: Dinsdag, 5 September 2023
    Tyd: 19:00 (deure open 18:30)
    Plek: Eden Estate
    Kaartjies: R250
    Kaartjies beskikbaar aanlyn op iTickets.
     
    Wat klink beter as dit? Bietjie alleen tyd, weg van die kinders, weg van die huis, saam met jou vriendinne of skoonma as sy cool is.
     
    Geniet ‘n skreeusnaakse show deur Timothy Kieswetter, wat jou gaan los met baie nuwe idees hoe om jou man te betoor.
     
    Die Tema: “Koeke en Terte”
    Hierdie show is een van ons gewildste Ladies Night in ons reeks spesiaal ontwerp vir getroude asook enkel vrouens om hulle eie seksualiteit beter te verstaan, aanvaar en te bestuur.
     
    Ons gee praktiese wenke hoe om haar eie lus aan te wakker en die lus-gapping te oorbrug wat bestaan tussen haar en haar man.
     
    Geen Onder 18’s

  • Credit Cards Accepted: -
    Smoking: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order