-
4×4 Kompetisie word gehou by die myn hope agter gariep motors. Ingang is langsaan Maloof skateboard bane. 2 Klasse vir die dag ( diff lock & oop diffs) braai vleis en musiek. Bring eie drinkgoed. Kompetise begin 9 uur en inskrywings 8 uur. Trofees vir die 1 2 en 3 en almal ontvang sertifikaat. R250 per voertuig
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=10653
-
-