-
Tarentaalrand Safari Lodge
Hou Kerskarnavaal 22 November 2014 08:00-14:00
20km buite KimberleyGroot Verskeidenheid:
* Handwerk
* Tuisgebak
* Uitstallers
Hope pret vir groot en klein
Ekstra: 09:00 Leeuvoer
Animal Farm
Heerlike Eetgoed
(aansit of wegneem)
Koop HANDGEMAAK die Kersfees!Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=12046
-
-