Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
  • Datum: Saterdag, 12 November 2022
    Tyd: 19:00 (Deure open 18:30pm)
    Plek: NC Theatre
    Kaartjies: VIP-R250pp / Gewone-R185pp
    Kliek hier om jou kaartjie te bespeek.
    Geen Onder 18’s
     
    Hierdie is Timothy Kieswetter se mees gewildste Ladies Night in sy Gesonde Seks reeks spesifiek ontwerp vir getroude asook enkel vrouens. “Ken jou man se Wortel” gaan hy vir jou ‘n insig in jou man se psige gee wat jy nog nooit van te vorige gesien het nie.
     
    Hulle sê die oë is die vensters tot jou siel, wel die man se “wortel” is die teleskoop waardeur jy moet kyk om tot in sy siel te kan sien.
     
    Koop ‘n VIP Voucher Kaartjie en ontvang al jou gelde terug aan die einde van die show, in die vorm van ‘n Gesonde Seks Voucher.
     

  • Credit Cards Accepted: -
    Smoking: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order