Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
  • Datum: Saterdag, 8 Junie 2019
    Tyd: 19:30 (Deure open 19:00)
    Plek: Taberna Dei Diamantstad Kerk
    Kaartjies: R180pp
    KLIEK HIER OM KAARTJIES AANLYN TE KOOP
    Kaartjies kan ook by die kerk gekoop word.
     
    ‘n Reis deur die land sal nie volmaak wees as die baardman se tasse nie in die kattebak is nie!
     
    Jo Black het binne twee jaar volksbesit geword en hy is ongetwyfeld Suid-Afrika se nuwe gunsteling. Sy liedjie, Skepe, het hom in rekordtyd op oud en jonk se speellys gesit en in 2018 wen hy 7 Ghoema-toekennings, sowel as ‘n SAMA-toekenning.
     
    Jo glo in hoop en hy maak dit vir gehore tasbaar. Sy inspirerende vertonings laat gehore met warm harte en geroerde hartsnare.
     
    Tog te musikaal!
     

     

  • Credit Cards Accepted: -
    Smoking: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order