Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
  • Kimberley 2018: Hierdie keer is dit nie tot weersiens nie, maar koebaai.
    Die direksie van die Gariep Kunstefees het die moeilike besluit geneem om nie voort te gaan met dié jaarlikse skouspel van die kunste in Kimberley nie. Na agtien jaar se feeste kondig hulle die einde aan.

    Volgens die Uitvoerende Bestuurder van die Gariep Kunstefees, Bernice Versluis, was dit ‘n moeilike, maar nodige besluit. Met die huidige onsekerheid oor befondsing en die ongunstige omgewing is besluit om eerder nie voort te fees nie.

    GARIEPFEES KYKNET MUSIEKVERHOOG EVENTS

    Verlede jaar het feesgangers kykNET met ope arms verwelkom op die feesterrein. Buiten top kunstenaars, is feesgangers ook bederf met van hul gunsteling TVsterre. Vanjaar maak ons weer so. ‘n Nuwe toevoeging tot vanjaar se kykNET Musiekverhoog is ‘n dansvloer vir dié wie se voete so jeuk dat hulle liries raak daaroor! Oudergewoonte gaan daar ‘n Castle-kuierarea wees by die tent en ook hier kan feesgangers lekker kom ontspan. Kom delf saam dieper en ontgin die feestelike vermaak wat die area gaan bied!

     

    Skoliere moet deur ‘n volwassene vergesel word en geen kinders O/18 mag alkohol gebruik nie.

     

    kykNET_Musiek_Verhoog

    ALLES GARIEPFEES -> KLIK 'N OPSIE

  • Credit Cards Accepted: -
    Smoking: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order