-
DIAMOND BIER FEES
Datum: 8 Oktober 2016
Snyman Broers • Adam Tas • Isabel Pretorius • Urnus Human • Karlien van Jaarsveld
Griquas Rugbystadion – Hekke open 10:00
Lekker Boeresport • Uitstallers • Skattejag Saterdag oggend • Feestelike agtergrond musiek • Gelukkige trekkings deurentyd • Sang-talentkompetisie vanaf 14h00!!!
Volwasse R100 • Skoliere R50 • Kinders o/12 Gratis
Navrae skakel Loraine: 051 432 2766 of Epos
Kaartjies beskikbaar by Dawie vd Schyff in die North Cape Mall en Germar Biltong in die Diamond Pavilion Mall10:00 Potjiekos – Stalletjies | Uitstallers
12:00 Boeresport
14:00 Sang-talentkompetisie
16:00 Potjiekos Beoordeling
17:00 Konsert beginShortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=24793
-
-