-
Oom Jan en Tannie Adri het altyd by Hadison Park sentrum gebraai, braai nou van
Vrydag 10 Julie 2015 voor by 26 Carters weg, voor JR Wholesalers.
Alle uitstallers is ook welkom, dis gratis. Kontak vir Chante.
Ondersteun hulle gerus.
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=16271
-
-