Profile
Profile
Photos
Map
Reviews
  • Goeie dag, ons nooi almal uit na Boshof Oval Track op die 6de Desember uit om kookwater wedrenne te kom kyk en elke drywer om te kom deelneem, die gewilde Sprint karre en vinnige Super midgets van Gauteng gaan in aksie wees asook baie renjaers buite die Vrystaat, sover as Oos-London asook uit die Kaap Provinsie gaan kom meeding, moenie die spog geleentheid misloop nie, meer as 100 motors, motorfietse, quads en karts gaan die dag meeding in die BVR raceday met trots geborg en moontlik gemaak deur Willem Burger en Yolandie Burger van Baunto Vegetation racing. Maak seker jy bespreek jou walparkeering betyds, net beperkte hoeveelheid. Wedrenne begin om 16H00 en kostes is R50 volwasenes, R10 kinders 6-16 jaar.

  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order