Profile
Profile
Photos
Map
Reviews
  • Datum: Vrydag, 9 Augustus & Saterdag, 10 Augustus 2019
    Tyd: 09:00
    Plek: Voorslag Perdeklub (h/v Barkley Wes & Griekwastad Kruising)
    Toegang: R30 per voertuig
     
    Hope Boeresport Items van Jonk tot Veteraan
    3 Gang Klas
    Kos Stalletjies
    Pony Ritte
    Freakwensie Vermaak
    Speel hoekie vir die klein span met toesig en vele meer.
    Speletjies
    Prysuitdeling
     
    VRYDAG 9 Augustus 2019
    Hope pret met vermaak, mode parade(vir publiek, kontak ons vir meer inligting) dan karaoke, dans en ń lekker kuier saam die hele gesin! Uitkamp is welkom!
     
    SATERDAG 10 Augustus 2019
    Bring jou beste 🐎 vir Verskeie BOERESPORT items vir beginers tot ervare en veterane (inskrywing op die dag). Hope pret en vermaak! Heerlike kos stalletjies en meer as genoeg om te drink….’n lootjie trekking vir die kans om n kudu (1ste plek) of springbok (2de plek) karkas te wen….daar is ook ‘n versorg tuintjie vir die klein span terwyl jul die res van die dag geniet!
     

     

     

  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order