-
Datums en tye:
29 Mei 2026 @ 13:00-19:00
30 Mei 2026 @ 09:00-13:00
Plek: Die Kruis Gemeente, H/v Mac Dougalstraat en Queensweg
Ons hou weer Basaar
Bring jou familie, vriende en geliefdes en kom geniet al die lekker kos, lag en samesyn.
Laat die kinders speel, koop vir jou ‘n mooi ietsie, geniet die lekker eetgoed en ervaar die liefde van God wat ons saam bind.
Almal is welkom – kom maak deel van iets besonders!

Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=34214
-
-


