-
Datum: 1-2 Augustus 2025
Plek: NG Kerk Bakenskop
Dis weer daardie tyd van die jaar! Die Bakenskop Basaar is oppad en jy wil dit beslis nie misloop nie! 🎪🍔🧁🎈
Verwag ‘n heerlike mengsel van:
🛍 Unieke stalletjies
🍰 Heerlike tuisgebak
🎶 Vermaak vir jonk en oud
👨👩👧👦 ‘n Dag vol kuier, lag en lekkerte!



Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=30073
-
-


