-
Date: Friday, 26 October 2018
Time: 19:00 to late
Venue: Marrick Safari
Tickets: R100pp
Big Hair, Bright Colours – Dress as an 80’s Icon
Cash Bar – Refreshments for Sale
Die een waarvoor almal wag…. 80’s DANCE!!!! 26 Oktober – MARRICK GAME FARM.
Bespreek ‘n tafel van 10 mense vir R1000. Trek jou 80’s klere aan en maak daardie hare GROOOOOOT!!!! Dit belowe om ‘n onvergeetlike aand te wees!
Daar sal verversing te koop wees asook ‘n kontant kroeg. Daar sal pryse wees vir die beste kostuum/couple. Alle fondse ingesamel is ten bate van ‘n netbaltoer vir ‘n jong dame 0/17 wat uitblink in die sport en Nieu-Zealand toe genooi is om ons land te gaan teenwoordig daar. Homes @ Kimberley se dames het ingespring en hierdie inisiatief gedryf.
Skakel Diana 074 616 6829 of Leola 082 822 9387 vir kaartjies.Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=33108
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-