-
‼️ BELANGRIKE KENNISGEWING‼️
As gevolg van slegte weer voorspelling het ons besluit om die vertoning van Arno Jordaan eers uit te stel na volgende jaar, hou ons blad dop vir nuwe datum!
Indien jy reeds kaartjies gekoop het, sal ons in kontak met jou wees.
Datum: NA
Tyd: NA
Plek: At The Fire Restaurant
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=40321
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-