-
Datum: 14-16 Oktober 2022
Plek: NG Kerk Newton
𝗙𝗘𝗘𝗦𝗣𝗥𝗢𝗚𝗥𝗔𝗠 𝟭𝟰–𝟭𝟲 𝗢𝗞𝗧𝗢𝗕𝗘𝗥 𝟮𝟬𝟮𝟮
𝗩𝗥𝗬𝗗𝗔𝗚 : 𝟭𝟰 𝗢𝗞𝗧𝗢𝗕𝗘𝗥
𝗢𝗼𝗺𝘀 – 𝗕𝗼𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗽𝘀𝗸𝗼𝗽 om 19:00
Lyndans – Onder leiding van Elmarie – Musiek Roelof Colyn
Kaartjies :@ R100 pp wat ligte ete insluit
𝗦𝗔𝗧𝗘𝗥𝗗𝗔𝗚: 𝟭𝟱 𝗢𝗞𝗧𝗢𝗕𝗘𝗥
𝗢𝗴𝗴𝗲𝗻𝗱: Mark/teetuin deur die Vrouediens
11:00 Toer na die Monument op die plein
Kranslegging
Uitstalling – John se Ossewa
𝗦𝗮𝘁𝗲𝗿𝗱𝗮𝗴𝗮𝗮𝗻𝗱 in die kerk: Kabaret/Konsert – Roelof Colyn.
Kaartjies @ R100 pp sluit sjerrie en peuselhappie in.
Tyd: 18:30 vir 19:00
𝗦𝗢𝗡𝗗𝗔𝗚𝗢𝗚𝗚𝗘𝗡𝗗 𝟭𝟲 𝗢𝗞𝗧𝗢𝗕𝗘𝗥
𝗘𝗿𝗲𝗱𝗶𝗲𝗻𝘀 – Ds Zach Blömerus
𝗞𝗲𝗿𝗸𝗸𝗼𝗼𝗿 – onder leiding van Esther.
Begeleiers: Rozanne Botha en Roelof Colyn
𝗦𝗮𝗺 𝗚𝗼𝗹𝗱𝗯𝗹𝗮𝘁𝘁 – wat betrokke was by die aanbou van die twee vleuels in 1960, sal ’n kort oorsig gee na die erediens
𝗦𝗼𝗻𝗱𝗮𝗴𝘀𝗸𝗼𝗼𝗹 – muntlegging deur die katkisanteShortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=39440
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-