Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
  • Datum: Vrydag, 5 Mei 2023
    Tyd: 19:00
    Plek: Horseshoe Inn
    Kaartjies: R200pp
    KLIEK HIER om Kaartjies Aanlyn te koop.
    Kaartjies ook beskikbaar by Horseshoe Inn ontvangs.
     
    Kosstalletjies & Kontantkroeg beskikbaar
    Geen Onder 18s
     
    Tollie Parton is WynVirDiePyn van TikTok-faam se liefdesbrief aan homself, met ’n vet middelvinger aan enigiemand wat steeds dink gaywees is ’n onvergeefbare sonde. Hierdie Tollie dra geen beskerming nie en waarsku almal om ’n myl ver te staan as sy haar skote skiet. Onsmaaklik, maar eerlik; hartseer en dikwels afskuwelik snaaks. Hou vas jou pêrels, kêrels, Tollie is out to play.
     

  • Credit Cards Accepted: -
    Smoking: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order