Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
Related Listing
  • Datum: Sondag, 21 Junie 2026
    Tyd: 14:00 (hekke open 12:00)
    Plek: @ The Fire
     
    Aanlyn Kaartjies Beskikbaar HIER
     
    Kom vier Vadersdag saam met ons tydens ’n besonderse middag van musiek, kuier en familiepret saam met Riaan & Franna Benade!
    ✨ Dit beloof om ’n spesiale dag vol goeie musiek, lekker kos en kosbare herinneringe te wees.
    📅 Datum: 21 Junie 2026
    🚪 Hekke open: 12:00
    🎤 Vertoning begin: 14:00
    🧺 Jy is welkom om jou eie piekniekmandjie saam te bring.
    ❌ Geen eie drankies nie.
    🍔 Kosstalletjies en 🍻 ’n kroeg sal beskikbaar wees gedurende die dag.
     
    🍖 HEERLIKE SPITBRAAI-ETE BESKIKBAAR 🍖
    Slegs op voorafbestelling – R190 per persoon
    Ingesluit:
    ✔️ Spitlam
    ✔️ 2 Groentes
    ✔️ Slaai
    ✔️ Broodtafel
    ✔️ Nagereg
    📞 Bestel jou spitbraai-ete by Renier: 082 376 7674
    📞 Navrae & Tafelbesprekings: Andrea – 083 350 3504
    Bring jou pa, oupa, familie en vriende en kom geniet ’n onvergeetlike Vadersdag saam met ons! ❤️
     

  • Credit Cards Accepted: -
    Smoking: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order