Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
Related Listing
  • Datum: Saterdag, 9 Mei 2026
    Tyd: 10:00
    Plek: Elizabeth Conradie Saal
     
    Ons bied ‘n dames oggend aan op die 9de Mei 2026 saam Clarice Visser by die Elizabeth Conradie Saal.
    Ons nooi graag die dames van al die gemeentes uit om die geleentheid saam ons bytewoon. Die geleentheid is vir oud en jonk.
     
    Dit gaan ‘n ongelooflike bederf oggend wees waar ons as vrouens net weer gaan saam kuier en inspirende boodskap van Clarise Visser ontvang. Ontdek die ware jy, van heerlike kuier tot ‘n heerlike pottery sessies. Ligte middag ete is ingesluit.
     
    Daar is ‘n spesiale program vir ons jonge dames, terwyl mamma haar bederf geniet, geniet die jonge dames hulle bederf en heerlike program.
     
    Daar gaan stalletjies beskikbaar wees.
     
    Kontak ons gerus by 063 135 6769 vir meer inligting
     

  • Credit Cards Accepted: -
    Smoking: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order