-
Datum: Saterdag, 27 September 2025
Tyd: 19:00 (Hekke open 16:00)
Plek: @ The Fire Venue
Springbokke vs Pumas op die GROOT skerm – afskop 17:00
🎶 Na die game: Ray & Lianie op die stage!
🥙 Kosstalletjies met lekker keuses
🎉 Fees atmosfeer vir jonk en oud
👉 Vir kaartjies kontak Andrea: 083 350 3504
KLIEK HIER OM KAARTJIES AANLYN TE KOOP
👉 Vir tafels bespreek nou by @ The Fire VenueShortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=41797
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-

