-
Datum: Saterdag, 13 September 2025
Tyd: 09:00
Plek: Vleissentraal Veilingskrale
KLIEK HIER OM KAARTJIES AANLYN TE KOOP.
Sluit aan vir die opwindendste familie-aktiwiteit van die jaar! Op Saterdag, 13 September 2025, bied Eureka Laerskool die eerste Muddy Bash in die Noord-Kaap aan – ‘n modderige hindernis-avontuur vir oud én jonk!

Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=41750
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-

