Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
  • Datum: Vrydag, 29 Augustus 2025
    Tyd: 18:00
    Plek: Bella Cardi
     
    NG Kerk Bakenskop nooi jou uit na ‘n ongekende aand van musiek, inspirasie en samesyn met die bekroonde groep Joshua na die Reën! Kom beleef ‘n aand van seën, vernuwing en groei, met die tema REËN!
     
    Joshua na die Reën, ofte wel Jacques de Villiers, asook enkele musikante tree op dié spesiale byeenkoms vir vroue op Vrydagaand 29 Augustus op. Die geleentheid lê klem op hoeveel goeie dinge op ‘n mens se pad kan kom.
     
    Bespreek kaartjies vóór plekke uitverkoop is
    Vroue wat dié geleentheid bywoon, kan uitsien na vars koffie deur Barristers Coffee Bar, smullekker versnaperinge deur die kos-koningin Wilhelmina, en ‘n kontantkroeg.
     
    Boonop is ‘n gratis aflaai-diens, geborg deur KIA Motors Kimberley, beskikbaar vir vroue wat nie kans sien om in die aand die afstand tussen die venue en Kimberley te ry nie. Dié diens sal vroue ná die geleentheid tot by Caltex Ranch Motors, op die hoek van Memorialweg en MacDougall-straat, neem.
     
    • Die geleentheid begin om 18:00 by Bella Cardi, wat ongeveer 8km buite Kimberley langs die N12 geleë is.
    • Beperkte plek is beskikbaar vir dié spesiale aand, waarvoor vroue kan optof. Bespreek ‘n kaartjie teen R360 per persoon direk by Zandberg by 082 323 0127.
    Kaartjies kan ook aanlyn gekoop word deur hierdie skakel te volg.
     

  • Credit Cards Accepted: -
    Smoking: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order