-
Datum: Saterdag, 28 Junie 2025
Tyd: 20:00 (Hekke open 18:00)
Plek: @ The Fire Venue
KLIEK HIER VIR AANLYN KAARTJIES
Kaartjies: R220pp volw | R100pp kinders o/13
Vir die eerste keer in JARE, is hy weer op die verhoog in KIMBERLEY!
Maak seker jy mis nie uit op hierdie lewendige & spontane vertoning!🦁
Tafel besprekings raak vol!
Navrae/besprekings: Kontak Andrea 083 350 3504
• Kos Stalle
• Kontant Kroeg
• Geen eie drank toegelaat
• Geen Kaartjies Terug Betaalbaar
• T & V’s Geld
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=41592
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-