Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
  • Datum: Donderdag, 27 Februarie 2025
    Tyd: 18:00
    Plek: NG Kerk Kimberley-Harmonie
    Koste: R450 (sluit ete in: voorgereg, hoofgereg en nagereg)
    Bespreek by: Harmonie kerkkantoor, 053 832 7722 of per WhatsApp by 060 940 2533
     
    Pasta Klas met Chef Patso
    Het jy al ooit jou eie pasta gemaak? Nou is jou kans! Sluit aan by Chef Patso vir ‘n unieke en interaktiewe pasta-klas.
     
    Wat om te verwag:
    • Voorgereg: Vars bruschetta met tamatie, olywe en basil pesto.
    • Leer om drie tipes pasta te maak: Gnocchi ala Forna, Ravioli en Tagliatelle.
    • Hoofgereg: Die pasta wat jy self gemaak het.
    • Nagereg: ‘n Heerlike verrassing.
     
    Bring asseblief jou eie voorskoot en drinkgoed.
    Moenie hierdie heerlike geleentheid misloop nie!
     

  • Credit Cards Accepted: -
    Smoking: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order