-
Datum: Saterdag, 11 Februarie 2023
Tyd: 19:00 (deure open 18h00)
Plek: Springbok Pub – Diggies Dance
Kimberley hierdie aand wil jy nie mis nie… Vir die Heel 1ste keer kom kuier Leah SA & Ruan Josh by ons… Trek jou dans skoene aan en nooi die hele familie & vriende en kom geniet ‘n heerlike aand saam 2 van SA se gunstellinge…
💃🏻Venue is by die Ou Diggies/Springbok, ja daar gaan n lekker groot dansbaan wees😜.
⏰Tyd: Deure open 6h die show begin 7h
🧸KINDERS IS ASB MEER AS WELKOM!!
🍶Kontant Kroeg & 🍽Resturant beskibaar
🏷Kaartjies: WhatsApp* Alisha – 060 466 6676
Volwassenes @ R100
Kids 4-13jr @R50
Tafels van 10 beskikbaar @ R850
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=39696
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-