-
Datum: Saterdag, 12 Maart 2022
Plek: Gereformeerde Kerk, Ortlepp str, Monument Hoogte
Tyd: kom kuier saam vanaf 16:00 (4nm)
Spreker: 18:00 (6nm)
Prys: R150/kaartjie
Kinders onder 10 is gratis
Helpende Hand Kimberley bied aan ‘n heerlike familie kuieraand, ten bate van die Diamant Studiefonds!
Kom kies uit die volgende potte:
• Afval
• Hoender
• Skaap
Bykosse: Rys/Stampmielies, Potbrood en smere
Nagereg: Malvapoeding en vla
Bring eie drinkgoed en glase
Springkasteel en speelplek vir die kinders!
Vir kaartjies kontak:
Tanya vd Walt: 082 312 5063
Ilse Cronje: 082 308 1701
Elsabé V Zyl: 083 306 8244
❗Kom geniet die aand saam met ons❗
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=38912
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-