-
⚠️VENUE CHANGED⚠️
Due to weather predictions!
Datum: Donderdag, 17 Februarie 2022
Tyd: 19:00
Plek: Taberna Dei Kerk
Kaartjies: R100pp, R50 kinders
Vir Kaartjies: Bel 060 466 6676 of kom haal by The Room Haarsalon @ Hadison Park Shopping Centre.
Franja du Plessis en Willem Botha vat die pad en kom draai in Kimberley.
Moenie hierdie lekker energieke show misloop nie. Met alles van hul individuele treffers tot duette en akkoestiese nommers.
Kom kuier saam! Kontak Alisha op 060 466 6676
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=38848
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-