-
Datum: Saterdag, 16 Oktober 2021
Tyd: 12:00-23:00
Plek: Diggies Pub & Grill
Ingang: R50
Op ons manier wil ons vir ONS boere wys ons gee om en wil ons iets probeer bydra tot die vreeslike brand verwoesting – alle ingang, opbrengste en skenkings gaan om van ons boere se nood te probeer verlig – elke bietjie help!!!
Hierdie braaidag word gedryf deur baie mense en besighede wat ‘n passie en meegevoel het vir ons boere – kom geniet die dag – fantastiese vermaak – braaivleis, pap en sous en nagereg kan gekoop word en natuurlik yskoue alkaholiese verversing beskikbaar.
Meer inligting:
Reggie Swanepoel 082 682 2215
Jason Burger 083 263 9347
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=38533
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-