-
Neem kennis dat ons WINGMAN manne AVONTUUR skuif na 31 Julie 7:15 tot 13:00. Kom kry solank jou kaartjie en nooi iemand saam.
Datum: Saterdag, 31 Julie 2021
Tyd: 07:15-13:00
Plek: Alpha Plaas
Aktiwiteite:
• Quad-Bike Ry
• Microlight Vlug
• Kleiduif Skiet
• Wildsrit
• Braai
Bring Asb Saam:
• Kampstoel
• Vleis
• Nie-Alkoholiese Drinkgoed (weens die aard van die aktiwiteite)
Kontak TD Kerk op 053 831 2345 om te bespreek of vir meer inligting.
Bespreek jou plek teen 30 Junie 2021Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=38219
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-