-
Datum: Donderdag, 19 November 2020
Tyd: 20:00 (hekke open 17:00)
Plek: Vleissentraal Park (Rugga Inn)
Kaartjies: R150pp
Omidraai Live Music Venue presents Steve Hofmeyr
Ons is seker n paar mense wag vir Steve Hofmeyr om weer Kimberley toe te kom! Ons gaan opelug by Vleissentraal Park (Rugga Inn)
Kaartjies beskikbaar vanaf 16/10/20 om 10:00 by:
• Paul Bothener Music Shop (NC Mall)
• Rugga Inn
• Kontak 074 257 5614
Slegs 450 kaartjies beskikbaar weens Covid.
(Indien jy n kaarjie nr van 001 – 020 het van die vorige Steve Show wat geboek was in April 2020, kontak 074 257 5614 om jou nuwe kaartjie te kry)
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=37563
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-