-
PLEASE NOTE: DUE TO UNFORESEEN CIRCUMSTANCES, THIS EVENT HAS BEEN CANCELLED
Datum: Woensdag, 8 Mei 2019
Tyd: 19:30
Plek: Taberna Dei Diamantstad Kerk
Kaartjies: R160pp
KLIEK HIER OM AANLYN KAARTJIES TE BESTEL.
Kaartjies is net aanlyn beskikbaar.
Ons is Wicus en Pietman en kuier al jare om die vuur. As bure. As vrinne. Altwee in die kombi, maar albei wil bestuur. Kom lag. Kom vergeet. Ons kombineer sousboontjies en beet. Ons sal vir jou vertel wat ons nog altyd weet.
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=34638
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-