-
Datum: Saterdag, 23 Februarie 2019
Tyd: 19:30 (deure open 19:00)
Plek: Taberna Dei Kerk
Kaartjies: R200pp
Kliek hier om kaartjies aanlyn te koop.
Met Adam Barnard, Burgerd Botha, Louis Loock en André Venter.
Romanz, een van die mees bekroonde mansgroepe ooit om Suid-Afrikaanse verhoë te betree. Ons stop gráág om die bekoorlike manne op te laai! Hulle is terug vir ‘n reeks van 5 reünie-konserte, spesiaal vir OPTOG!
Gehore sal op ‘n nostalgiese reis geneem word met van hulle grootste treffers en kan uitsien na gunstelinge soos Houtkruis, My hele hart en Solitaire.
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=34033
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-