-
Datum: Saterdag, 26 Julie 2025
Tyd: 09:00-14:00
Plek: NG Kerk Harmonie, Kimberley
🎉✨ Kom geniet ons Basaar op Saterdag, 26 Julie! ✨🎉
Daar is heelwat om te doen en iets vir almal by ons Basaar:
🍰 Teetuin met heerlike tee en koek
🍮 Basaarpoeding om jou soettand te bederf
🎈 Kindervermaak vir die jongspan
🧸 Witolifanttafel vol verrassings
🍛 Kerrie en rys vir die smulpape
🍳 Lewerkoekies en tradisionele lekkernye
🔥 Braaivleis en vleisverkope vir die braai-entoesiaste
🥞 Vars gebakte pannekoek
🎟️ Yankees en nog soveel meer!
Moet dit nie misloop nie – kom kuier saam met ons en geniet ‘n dag vol pret, kos en kuier!
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=32285
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-