-
Datum: Saterdag, 16 Junie 2018
Tyd: 09:00
Plek: Bella Cardi Wedding Venue
Koste: R150pp | R1500 tafel vir tien
Koste sluit in ‘n heerlike ontbyt & geskenkpakkie in en wen ‘n mini make-over op die dag.
Stalletjies: R100 per staanplek
Kom deel in ‘n betekenisvolle oggend saam met Donnalee Roberts en gaste waar hulle oor die unike volheid, uitdagings en avonture van vrouwees deel.
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=31900
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-