Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
  • Datum: Saterdag, 4 Mei 2019
    Tyd: 09:00
    Plek: NJ Heyns Skool
     
    Sluit aktiwiteite in van ponie, trein en trekker-trok ry tot springkasteel spring, gesigverf, bulletjie rugby, gimnastiek, modeparade, atletiek en skyfskiet.
    Ouers geniet die verskillende stalletjies, baie te eet en te drink. Mamma geniet koek en tee en pappa eet braaivleis en speel mashie-golf.
     
    Almal welkom
    Gelukkige trekkings vind plaas deur die loop van die oggend van mense wat lootjies gekoop het.
     

     

  • Credit Cards Accepted: -
    Smoking: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order