-
Valentines Piekniek @ Yonder
Datum: Vrydag, 17 Februarie 2017
Tyd: 18:00
Plek: Yonder Feesterrein
Koste: R30pp
Tema: 60’s (prys vir bes geklede paartjie)
Yonder bied aan
Valentines Piekniek/Bring en Braai met GAGE
• Snoepie
• Braaipakke te koop
• Hout en braaiers word voorsien
• Vintage motors en motorfiets uitstalling
Bring stoel, kombers en geniet ‘n romantiese aand onder die sterre.
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=26008
-
-