-
Datum: Maandag, 16 Desember 2019
Tyd: 08:00 – 12:00
Waar is ons: 20km buite Kimberley op N8 na Petrusburg 1km op linkerkant verby Bloemfontein 140km aanwysing
Ons laaste mark vir 2019. 'n Heerlike Kersmark met 'n groot verskeidenheid eetgoed, lekkergoed en mooigoed. Kersvader gaan om 10h00 kom om die kinders te kom verras met 'n klein pakkie. SMS asb hoeveelheid kinders na 083 561 6134 om 'n pakkie te bespreek. Die geskenkies is gratis maar ons moet voorsiening maak so SMS betyds asb.
Kom geniet die vakansiedag saam met jou gesin en skop die vakansie behoorlik af.
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=25357
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-