- 
												
						
 Biker Brotherhood Outreach to Christiana
 
 5 November – Insameling
 Diggies Lodge – R100
 Lap Badge + Spitbraai ingesluit
 Shooter Speciaals, Richelieu Specials, Lucky Draw & Live Bands
 
 12 November – Uitreiking
 Vertrek vanaf Bikers Church Kby – 10h00
 Oorhandiging 11h30 te Christiana.
 Kerrie en Rys ete by Central Hotel in Warrenton
 Shooter Specials
 
 Saterdag 5 November 2016 by Diggies Lodge samel ons fondse in vir al die minderbevoorregte kinders en bejaardes wat werklik sukkel en wat nie veel het nie. Kom wys jou ondersteuning en maak julle harte oop hierdie Saterdag, en laat ons ‘n verskil in hul lewens maak. Motorfietsryers van regoor Suid-Afrika sal ons aansluit vir hierdie gebeurtenis.
 
 Ons benodig:
 Nie Bederfbare Kos
 Klere
 Beddegoed
  Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=25208 
- 
												
						        
        
- 
												
						


