-
Boere Dans @ 8Mile Outdoor Adventures
Datum: 1 Oktober 2016
Tyd: 18:30 vir 19:00
Plek: 8Mile Outdoor Adventures
Ingangsfooi:
R150pp sluit in 500g T-Bone Steak en bykosse
R80 onder 12 jaar
Die Vaalrivier Boere orkes saam met Hennie de Bruyn en die Kitaarkerels.
8Mile Outdoor Adventures hou Saterdagaand 1 Oktober ‘n BOERE DANS vir alle ouderdoms groepe, van jonk na tiener, tiener na oud, oud na stokoud en sommer vir almal wat nog wil saam kuier.
Die aand begin om 18:30 VIR 19:00 – 23:00, Dit is R150 p/p ingangsfooi en kinders onder 12 jaar is R80. Ons gaan nie net dans nie, maar ook makietie hou. So as jy van braai vleis, boeremakitie en van lekker saam kuier hou sal jy glad nie een oomblik eers moet twyfel om te kom nie.
Vir besprekings kan 082 293 2519 geskakel word voor of op 23 September om teleurstelling te voorkom.
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=24538
-
-