Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
  • Kimberley 2018: Hierdie keer is dit nie tot weersiens nie, maar koebaai.
    Die direksie van die Gariep Kunstefees het die moeilike besluit geneem om nie voort te gaan met dié jaarlikse skouspel van die kunste in Kimberley nie. Na agtien jaar se feeste kondig hulle die einde aan.

    Volgens die Uitvoerende Bestuurder van die Gariep Kunstefees, Bernice Versluis, was dit ‘n moeilike, maar nodige besluit. Met die huidige onsekerheid oor befondsing en die ongunstige omgewing is besluit om eerder nie voort te fees nie.

    GARIEPFEES ROCCO DE VILLIERS

    Datum: Saterdag 3 September
    Tyd: 18:00
    Koste: R170

     

    Gewilde pianis, Rocco de Villiers, bring vanjaar nie net ‘n versameling van die mooiste musiek ter wêreld nie, maar ook ‘n nuwe vrystelling van die mees gewilde gesange soos Amazing Grace, Hoe groot is U, Heilig Heilig Heilig, Stille Nag en Onse Vader.

     

    Dan is daar ook snitte soos, Music Box Dancer, You raise me up, Edelweiss, Kla 1 Kla 2 Kla 3 Kla 4, Chariots of fire en ‘n Jim Muller keurspel om net ‘n paar van die stukke waarna die gehoor kan uitsien, te noem.
    In kort–een Rocco, een klavier, een pak klere, maar soveel meer.

     

    Dís Rocco de Villiers in konsert by vanjaar se Gariep Kunstefees.

     

    Kom geniet die konsert en heerlike babbelhappies.

    ALLES GARIEPFEES -> KLIK 'N OPSIE

  • Credit Cards Accepted: -
    Smoking: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order