Profile
Profile
Photos
Map
Reviews
  • Big Easter Specials!
    West End Vleismark is gesluit op Vrydag, 30 Maart 2018.
    Ons wens u ‘n geseënde Paasnaweek.
     
    Mince
    R79/kg
     
    West End Wors
    R79/kg
     
    Varkpakke
    R44/kg
    R500elk
     
    Heros Wors
    R65/kg
     
    5x 1kg Beesstowe
    R65/kg
     
    Pryse geldig vanaf
    Woensdag 28/03/2018 – Saterdag 31/03/2018
    Terwyl voorraad hou. Prente van produkte op hierdie advertensie is slegs vir illustrasie doeleindes en mag van die oorspronklike produk verskil.
     
    West_End_Vleismark_Specials

  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Overall Rating:

    1 Review on “Weekly Specials @ West End Vleismark”

    1. Johannes du Plessis Weekly Specials @ West End Vleismark

      Baie dankie vir die skoon wors en maalvleis wat ek onlangs by julle kon kry. Dit maak my woedend as ek wors of maalvleis eet en daar is bene of vreemde voorwerpe in. Ek sê altyd dat ‘n mens ‘n hond bene voer, nie vir my nie. Wat ‘n plesier om ‘n slag wors of maalvleis te eet wat skoon en lekker is. Baie dankie daarvoor West End Vleismark. Julle sal verseker my aankope kry al beteken dit ek moet 250 km ry daarvoor. Johannes

    Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order