-
BABER HENGEL KOMPETISIE
te Spitskop Kompetisie Oewer
16 Desember 2015
(ten bate van Noord Kaap Varswater Oewer Hengel Vereeniging)Kom geniet ‘n dag saam met ons waar kompetisie en ontspanning mekaar ontmoet. Pak die kinders langs die visstokke, die vrou saam met die ase en indien jy ‘n vrou is wat lyne gaan natmaak, pak jou man heel laaste. Moet onder geen omstandighede die hout, vleis en coolerbox vergeet nie. Want hier doen ons die visvang en gesels, saam-saam.
Kaartjies beskikbaar by: John Klemp Angling & Hunting, Wild Fly Angling, Vasvat Angling (Hartswater)
Hek open 05:00 (penne word getrek op die oewer)
2 Hengelaars per pen, 2 stokke per hengelaar
Kompetisie begin om 08:00 en die inweging vind plaas om 16:00
Inskrywingsfooi: R100 per hengelaar
GEEN AASBOTE OF KANOESPRYSE:
1ste Prys – R1000.00
2de Prys – R750.00
3de Prys – R250.00
Pryse ook beskikbaar vir ander spesies soos deur borge verskaf.
CarpSeeker stalletjie sal beskikbaar wees vir alle hengel benodighede.
Hein Henning sal deurlopend die dag op die oewer wees vir advies en lekker geselsies.BORGE:
Vasvat Angling – Nols
John Klemp Angling & Hunting
Carp Seeker – Hein Henning
Wild Fly Angling – MohammedBARBEL FISHING COMPETITION
at Spitskop Dam
16 December 2015
(in aid of the Northern Cape Freshwater Riverbank Angling AssociationCome and enjoy a day with us where competition and leisure meet. Pack the kids alongside the rods, the woman with the bait and if you are a woman who is going to fish, pack your husband last. Under no circumstances should the wood, meat and coolerbox be forgotten. Because, here we do the fishing and talking together.
Tickets available at: John Klemp Angling & Hunting, Wild Fly Angling, Vasvat Angling (Hartswater)
Gates open at 05:00 (pens drawn on the riverbank)
2 Anglers per pen, 2 rods per angler
Competition starts at 08:00 and the weigh-in takes place at 16:00
Entry fee: R100 per angler
NO BAITBOATS OR CANOESPRIZES:
1st Prize – R1000.00
2nd Prize – R750.00
3rd Prize – R250.00
Prizes also available for other species as provided by sponsors.
CarpSeeker stall will be available for all fishing needs.
Hein Henning will be on the riverbank throughout the day for advice and nice chats.SPONSORS
Vasvat Angling – Nols
John Klemp Angling & Hunting
Carp Seeker – Hein Henning
Wild Fly Angling – MohammedShortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=19606
-
-