-
DARTS FUN / PROMOSIE DAG
Plek: Diamantveld Posduifklub
Datum: 24 September 2015
Tyd: 10h00 – 16h00
Kom en geniet die dag saam met ons.
Ons gaan “fun” darts speel en tussen deur gaan ons Nasionale Braaidag vier.
Bring vleis en eetgerei. Vure sal voorsien word.
Bring die hele familie saam en kom geniet die dag.
Ons wil graag die jeug betrokke maak met veerpyltjies.
Almal wat nog nie by enige klub gespeel het nie, dit wil sê all nuwe spelers of wie graag wil begin speel, is welkom om te kom speel.
Vir enige verdere inligting kan u vir Magda skakel by 084 492 6955.
DARTS FUN / PROMOTION DAG
Place: Diamantveld Posduifklub
Date: 24 September 2015
Time: 10h00 – 16h00
Come and enjoy the day with us.
We are going to play darts for fun and in between, celebrate National Braai Day.
Bring meat and cutlery. Fires will be provided.
Bring the whole family along and enjoy the day.
We would like to get the youth involved with darts.
Everyone who has not played in any club, ie all new players or who want to start playing, are welcome to come and play.
For further information, please contact Magda at 084 492 6955.
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=17688
-
-