Profile
Profile
Photos
Map
Reviews
  •  
    OPTREDING GEKANSELLEER
    Verklaring deur NG Kerk, Kimberley:
    Dit is met skok dat ons verneem het dat Burgerd en Zita nie meer saam sing nie.
    Met baie oorweging het ons besluit om die hele optrede te kanselleer. Zita was bereid om alleen te kom sing, maar ons het gevoel voel dit sou nie selfde uitwerking gehad het nie.
     
    Hulle het nie in soveel woorde gesê wat die probleem is nie, maar dat Zita platgeslaan is en dit nie verwag het nie. Maak bekend sover moontlik en bring asseblief alle kaartjies terug kantoor toe.
    Plakate wat opgesit is moet asseblief afgehaal word.
    Almal wat ‘n finansiële bydrae gemaak het, kan hulle bydrae by Salie in die kantoor kom kry.
     
    Baie dankie vir almal se bereidwilligheid om te help, maar dit is omstandighede buite ons beheer.
     
    NG Kerk Kimberley bied aan
     
    BURGERD & ZITA VERTONING
     
    26 Julie 2015
    16:00
    R110
     
    NG Kerk, Kimberley
    Black Straat, New Park
    Kaartjies beskikbaar
    by Kantoor
     
    Sop en broodjies in die Kerksaal na vertoning
     

  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order