-
KNITATHON – Diamond Pavilion Mall, Kimberley
Diamond Pavilion Mall. In front of Vodacom, on the ground floor.
16 Mei 2015 is ons laaste Knit-a-thon by die Diamond Pavilion Mall voor ons al die komberse by die Monument gaan uitstal einde Mei en ‘n lugfoto gaan neem.
Kom brei of hekel gerus vir oulaas saam met ons sodat ons verskeie hulpbehoewendes in Kimberley kan warm hou die winter.
Alle voltooide komberse en blokke kan ook ingehandig word.
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=13348
-
-