-
Kimberley 2018: Hierdie keer is dit nie tot weersiens nie, maar koebaai.
Die direksie van die Gariep Kunstefees het die moeilike besluit geneem om nie voort te gaan met dié jaarlikse skouspel van die kunste in Kimberley nie. Na agtien jaar se feeste kondig hulle die einde aan.
Volgens die Uitvoerende Bestuurder van die Gariep Kunstefees, Bernice Versluis, was dit ‘n moeilike, maar nodige besluit. Met die huidige onsekerheid oor befondsing en die ongunstige omgewing is besluit om eerder nie voort te fees nie.[/vc_row]Welkom by die 2015 Gariep Kunstefees. Die fees se kaartjiekantoor in Kimberley is vanjaar binne die Garden Court Kimberley (Du Toitspanweg 120) se klein konferensie-lokaal en open 28 Julie 2015. Skakel die kaartjiekantoor by 053 832 6342/3.
Enige feesnavrae kan gerig word aan die feeskantoor by 053 832 5014/7.
Kaartjiekantoor-ure (Maandag tot Vrydag)
28 Julie – 21 Augustus: 09:00 – 16:45 24 – 26 Augustus: 09:00 – 18:00 27 – 29 Augustus: 09:00 – 22:00 30 Augustus: 09:00 – 14:00 Hektoegangkaartjies is ook nou beskikbaar by Computicket
Let wel: Kaartjies vir produksies buite die feesterrein is slegs geldig vir daardie bepaalde vertoning en kan nie gebruik word om gratis toegang tot die terrein te verkry nie.
Please take note: Tickets to productions outside the festival terrain are only valid for that particular show and cannot be used to obtain free access to the terrain.
Kaartjiebesprekings is oop vanaf 29 Junie by alle Computicket verkoopspunte, die internet by www.computicket.com of telefonies by 0861 915 8000.
Toegang tot die feesterrein Hekke open om 10:00 en sluit om 22:00
Donderdag
Volwassenes: R30 Pensioenarisse en skoliere:
(Toon ID as bewys)R20 Vrydag en Saterdag
Volwassenes: R50 Pensioenarisse en skoliere:
(Toon ID as bewys)R30 Sondag
Gesinsdag: R10 Kinders onder 6:
………..GRATIS Verhoë & Tente
RSG Verhoog:
Gratis
Pronkplek:
Gratis gedurende die dag. Toegangsfooie vanaf 18:00 Donderdag & Saterdag: R30 Vrydag: R50 kykNET Musiekverhoog:
Donderdag tot Saterdag: R50 Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=10517
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-