- 
												
						Datum: Saterdag, 15 Oktober 2022 
 Tyd: 19:00
 Plek: NG Kerk Newton
 Koste: R100pp – Sluit sjerrie en ‘n peuselhappie in.
 
 Klassiek, Populêr tot Jazz Konsert/Kabaret
 Die Gister, Vandag en Môre van Roelof Colyn se ontwikkeling as mens en musikant, maar meer die invloed wat die dorp Kimberley, en sy mense, op hom gehad het.
 
 Navrae/Kaartjies: WhatsApp 082 804 3303Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=39447 
- 
												
						Credit Cards Accepted: -Smoking: -
- 
												
						        
        
- 
												
						


