Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
  • Kimberley 2018: Hierdie keer is dit nie tot weersiens nie, maar koebaai.
    Die direksie van die Gariep Kunstefees het die moeilike besluit geneem om nie voort te gaan met dié jaarlikse skouspel van die kunste in Kimberley nie. Na agtien jaar se feeste kondig hulle die einde aan.

    Volgens die Uitvoerende Bestuurder van die Gariep Kunstefees, Bernice Versluis, was dit ‘n moeilike, maar nodige besluit. Met die huidige onsekerheid oor befondsing en die ongunstige omgewing is besluit om eerder nie voort te fees nie.

    GARIEPFEES DIE KUNS VAN BLOMMERANGSKIK

    Datum: Donderdag 1 September
    Plek: Gariepfees Feesterrein
    Tyd: 14:00

     

    Die kunste is ‘n palet van kleure, geure en genres. Daar is egter dikwels alledaagse dinge wat ons miskyk, maar wat eweneens ook vorme van kuns is. Die KUNS van: is ‘n area wat vanjaar fokus op demonstrasies van al die onderstaande kunsvorme. Die beste van alles is dat die demonstrasies deur plaaslike kunstenaars gedoen word. Dis interaktief en informeel. Jy hoef nie eens vooraf te bespreek nie. Kom loer gerus in en kom steel met die oog.

     

    Met dank aan:
    Oranje Blomme Unie
    Bernina
    Salon Styles
    Glam Hair & Beauty
    Zoomink Creative Studio
    Honey Zoom
    Creative Image
    Deidré Kruger

     

    Ten bate van: Reach for a Dream

    ALLES GARIEPFEES -> KLIK 'N OPSIE

  • Credit Cards Accepted: -
    Smoking: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order